Sep
04
2010
Today
  • Advertisement
  • Advertisement
- - - Registreer of teken asseblief aan om al die voordele van hierdie webtuiste te kan geniet! - - -                Nog nie geregistreer nie? Hier.
Visie
Die daaglikse erkenning en verheerliking van Jesus as Koning deur God se liefde aan mekaar, die gemeenskap en die wêreld te bedien.
Missie
Toegeruste, aktiewe lidmate wat feesvierend vrug dra.
Credo
Dra Vrug Dag Vir Dag Vir Jesus! (Joh.15:5
)
logo

Medelote Aanlyn

Geen

Wat sê jy hiervan?

Ek het geloofsekerheid
 
article thumbnailWelkom by Feesgemeente

Saterdag, 12 Julie 2008

Baie welkom by Alberton-gemeente se webtuiste! Hier wil ons jou graag 'n bietjie meer vertel oor die ontstaan van die gemeente en wat daar vandag, na meer as 90 jaar van Genade, gebeur. Lekker kuier!
+ Full Story

Welkom by Feesgemeente
Wat is Projek 40-2010? Afdruk E-pos
Projek 40-20-10

WAT OP AARDE DOEN EK NOU EINTLIK HIER?

Totdat jy verstaan wat dit alles behels sal die lewe nie sin vir jou maak nie. Meer as 10,000 kerke oor die wêreld het reeds hierdie geestelike reis genoem 40 Dae van Doelgerigte Lewe meegemaak.  Alberton-Wes en Alberton Feesgemeentes loods gesamentlik ‘n geestelike groei veldtog, Projek 40-2010 om hierdie bestaansvraag te beantwoord.

Ons doel is om ten minste 80 groepe te kry waarin lede hulle verbind om saam vir 40 dae in 2010 'n doelgerigte program van toewyding te volg. Ons gaan God se wonderlike plan vir jou, beide hier en in die ewigheid ondersoek.
Lees meer...
 
«BeginVorige123VolgendeEinde»

JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL

Nuusflitse

article thumbnailGebedsversoeke

Sondag, 28 Februarie 2010

Weeklikse Gebedsbyeenkomste in die Konsistorie tydens die projek • Sondae om...
+ Full Story

Meer flitse

Geloofsvrae / Faith Issues

article thumbnailLiving with gratitude / Leef in dankbaarheid

Maandag, 22 Desember 2008

Published in Alberton Record, 18 December 2008, p.15. Article by Rev Dirk Lourens
+ Full Story

Meer artikels

Gebedsake

article thumbnailWeek van Gebed 2010

Sondag, 28 Februarie 2010

Dit was vir Feesgemeente ‘n groot eer en voorreg om in samewerking met Alberton-Wesgemeente die Week van Gebed aan te kon bied. Sam Strümpher was die koördineerder. ‘n Taakspan is...
+ Full Story

Meer artikels